From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Langeberg is 'n bergreeks in die suide van die Wes-Kaap wat vir ongeveer 170 km in 'n algemene oos-wes-rigting loop en is deel van die Kaapse Plooigordel. Die mees westelike punt is 35 km wes van Swellendam en die reeks eindig sowat 30 km noordoos van Riversdal in die ooste. Die oop vlaktes van die Klein Karoo grens aan die noorde van die Langeberg, en in die suide lê die Agulhasvlakte en die graanlande van die Overberg. Teen die suidelike hange van die reeks kom bergfynbos en proteas voor.
Die hoogste punt van die berg is Keeromsberg op 2 075 m.
Bergpasse oor die Langeberge sluit in:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.