Die Irakse Oorlog was 'n oorlog sedert Maart 2003 gevoer deur die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk teen en in Irak, waartydens ander lande ook gevegstroepe ontplooi het.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Irakse Oorlog |
Deel van die Wêreldwye oorlog teen terrorisme |
Kloksgewys van bo: Delta Force van Task Force 20 saam met troepe van die 3de Bataljon, 327 Infanterie by die skuilplek van Uday en Qusay Hoesein; Opstand in die noorde van Irak; 'n Irakse insurgent vuur 'n MANPADS; Saddam Hoesein se standbeeld word afgebreek. |
Datum |
20 Maart 2003 – 15 Desember 2011[1] |
Ligging |
Irak |
Resultaat |
- Inval en besetting van Irak
- Nederlaag van die Ba'ath-party-regering en teregstelling van Saddam Hoesein.
- Opstand, buitelandse terroristiese aktiwiteite en sektariese geweld.[2]
- Daaropvolgende uitputting van die Irakse opstand, verbeterings in die openbare veiligheid.[3]
- Vestiging van demokratiese verkiesings en die vorming van die nuwe regering.
- VSA-Irak Status van Magte-ooreenkoms.
- Onttrekking van Amerikaanse magte uit Irak.
- Opkoms van sektariese opstande na die Amerikaanse onttrekking.
- Herlewing van al-Kaïda in Irak.[4]
|
|
Strydende partye |
Invalfase (2003)
Verenigde State
Verenigde Koninkryk
Denemarke
Australië
Kanada
Pole
Japan
Pesjmerga
Ná-inval (2003-11)
Irak
- Irakse gewapende magte
- Pesjmerga
- Opwekkingsraad
Multi-Nasionale Mag – Irak (2003–11)
- 30 andere lande
|
Invalfase (2003)
Ba'athistiese Irak
Ná-inval (2003-11)
Ba'ath-party-lojaliste
- Opperbevel vir Djihad en Bevryding
- Weermag van die manne van die Naqshbandi-orde
Soennitiese opstand
- Islamitiese staat van Irak
- Islamitiese Weermag Irak
- Ansar al-Sunnah
Sjiïtiese opstand
- Mahdi-weermag
- Spesiale Groepe
- Asa'ib Ahl al-Haq
- andere
|
Aanvoerders |
Ayad Allawi
Ibrahim al-Jaafari
Nouri al-Maliki
Ricardo Sanchez
George W. Casey, Jr.
David Petraeus
Raymond T. Odierno
Lloyd Austin
George W. Bush
Barack Obama
Tommy Franks
Donald Rumsfeld
Robert Gates
Tony Blair
Gordon Brown
David Cameron
Anders Fogh Rasmussen
Lars Løkke Rasmussen
Jan Peter Balkenende
Kjell Magne Bondevik
Jens Stoltenberg
Roh Moo-hyun
Silvio Berlusconi
Romano Prodi
Jean Chrétien
José María Aznar
John Howard
Kevin Rudd
Helen Clark
Thaksin Shinawatra
Gloria Macapagal-Arroyo
Aleksander Kwaśniewski
Lech Kaczyński
Leonid Kuchma
Wiktor Joesjtsjenko
Václav Klaus
Goh Chok Tong
Lee Hsien Loong
Junichiro Koizumi |
Ba'ath-party
Saddam Hoesein (†)
Qusay Hoesein (†)
Uday Hoesein (†)
Izzat Ibrahim al-Douri
Soennitiese rebelle
Abu Omar al-Baghdadi (†)
Abu Musab al-Zarqawi (†)
Abu Ayyub al-Masri (†)
Al-Nasser Lideen Allah Abu Suleiman (†)
Abu Dua
Ishmael Jubouri
Abu Abdullah al-Shafi'i
Sjiïtiese rebelle
Muqtada al-Sadr
Abu Deraa
Qais al-Khazali
Akram al-Kabi |
Sterkte |
Invalkragte (2003–2004) ~300 000
Koalisie magte (2004–2009) 176 000 by piek
Verenigde State Kragte – Irak (2010–2011) 112 000 by aktivering
Sekuriteit-kontrakteurs 6 000–7 000[5] (geskat)
Irakse veiligheidsmagte 805 269 (militêre en paramilitêre: 578 269,[6] polisie: 227 000)
Ontwaking-milisie ~103 000[7] (2008)
Irakse Koerdistan ~400 000 (Koerdiese Grenswag: 30 000,[8] Pesjmerga 375 000) |
Irakse weermag: 375 000 (ontbind in 2003)
Soennitiese rebelle ~70 000[9] (2007)
Mahdi-weermag ~60 000[10] (2007)
al-Kaïda ~1 300[11] (2006)
Islamitiese staat van Irak ~1 000 (2008)
Weermag van die manne van die Naqshbandi-orde ~500–1 000 (2007) |
Ongevalle en verliese |
Irakse veiligheidsmagte (ná-Saddam)
Gesneuweldes: 16 623
Gewond: +40 000[12]
Koalisie-magte
Gesneuweldes: 4 805[13][14] (4 487 VS,[15] 179 VK, 139 andere)
Vermis / gevang (VS): 8[16] (al bevry)
Gewond: +32 753 (32 226 VS,[17] 315 VK, +212 andere[18][19])
Beseer / siek / ander mediese*: 51 139 (47 541 VS,[20] 3 598 VK)
Kontrakteurs
Gesneuweldes: 1 554[21][22]
Gewond en beseer: 43 880[21][22]
Ontwaking Rade
Gesneuweldes: +1 002
Gewond: +500[23] (2007), 828[24] (2008)
Totaal gesneuweldes: 24 219
Totaal gewond: 117 961 |
Irakse vegter gesneuwel (inval tydperk): 7 600–11 000[25][26]
Rebelle (ná-Saddam):
Gesneuweldes: 21 221–26 405 (2003–2011)
Gevangenes: 12 000[27] (Irak-gehou)
Totaal gesneuweldes: 28 821–37 405 |
Gedokumenteerde burgerlike sterftes as gevolg van geweld, Irakse liggaam-telling (2003 – 14 Desember 2011): 103 160–113 728 aangeteken[28] en 12 438 nuwe sterftes bygevoeg van die Irakse Oorlog Logboeke[29]
Geskatte gewelddadige sterftes:
Lanset opname (Maart 2003 – Julie 2006): 601 027 (95% CI: 426 369–793 663)
Associated Press (Maart 2003 – April 2009): 110 600[30]
Irakse Gesinsgesondheid opname (Maart 2003 – Julie 2006): 151 000 (95% CI: 104 000–223 000[31]) |
* "beseer, siek of ander mediese": vereis mediese lugvervoer. VK getal sluit "aeromed ontruiming" in. ** Totaal gesneuweldes sluit alle addisionele sterftes as gevolg van verhoogde wetteloosheid, vervalle infrastruktuur, swakker gesondheidsorg, ens. in. |
Sluit
Die oorlog kan verdeel word in twee fases. Die eerste fase was die inval waarby 'n multinasionale weermag, die sogenaamde "Coalition of the Willing", die bewind van Saddam Hussein sou omverwerp. Hierdie fase duur van 20 Maart 2003 tot 1 Mei 2003.
Die doel van die koalisie was om 'n val te bring aan die regime van Saddam Hussein, wat die Irakse bevolking sou onderdruk, internasionale terrorisme sou ondersteun en wapens van massavernietiging sou ontwikkel het. Tot op hede is sulke wapens nooit gevind nie, en geen verband kon met Al-Kaïda getoon word nie.
Die daaropvolgende fase het bestaan uit 'n program van nasiebou, die opbou van 'n nuwe Irak deur die koalisiemagte. Hierdie fase word egter gekniehalter deur grootskaalse opstande, wat so ernstig is dat daar gepraat word van 'n burgeroorlog.
Op 15 Desember 2011 word die oorlog amptelik verby verklaar deur die Amerikaanse minister van verdediging, Leon Panetta. Op die nag van 17/18 Desember 2011 onttrek die laaste Amerikaanse troepe hulle permanent uit Irak.
(en) International Institute for Strategic Studies; Hackett, James (3 Februarie 2010). The Military Balance 2010. Londen: Routledge. ISBN 1-85743-557-5.
"Iraq War" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 18 November 2012.
(en) Associated Press, 14 Oktober 2009