Ingjald
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ingjald illråde of Ingjaldr hinn illráði was in die Noorse sagas 'n halflegendariese koning van Swede se Huis van Yngling. Hy was die seun en opvolger van koning Anund.[1] Ingjald word in Middeleeuse bronne soos die Ynglinga saga, Historia Norvegiæ, Hervarar saga, ens. genoem. Johannes Magnus plaas Ingjald se bewind op sy 16de-eeuse koningslys in die jaar 883 n.C.
Kitsfeite Voorganger, Opvolger ...
Ingjald | |
---|---|
Legendariese koning van Swede | |
Voorganger | Anund |
Opvolger | Ivar Vidfamne |
Koningshuis | Huis van Yngling |
Vader | Anund |
Oorlede | By Raening |
Eggenote | Gauthild Algautsdóttir |
Kinders | Olof Trätälja, Åsa |
Sluit