Indiese spreeu
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Indiese spreeu (Acridotheres tristis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in stedelike en voorstedelike gebiede en kom ook om plase voor. Die voël is vanaf Asië ingevoer en die verspreidingsgebied kring maandeliks verder uit. Hulle slaap gewoonlik kommunaal saam en pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 25 cm groot en weeg 65 - 135 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Myna.
Indiese spreeu | |
---|---|
In Kolkata, Indië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Acridotheres |
Spesie: | A. tristis |
Binomiale naam | |
Acridotheres tristis (Linnaeus, 1766) | |
Subspesies | |
Acridotheres tristis melanosternus | |
Verspreiding |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.