Inaccessible-eilandriethaan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Inaccessible-eilandriethaan (Atlantisia rogersi) is 'n klein voël in die familie van riethane. Dit is die enigste spesie in die genus Atlantisia. Die eilandriethaan is die wêreld se kleinste lewende voëlspesie wat nie kan vlieg nie.[1] Daar was al kleiner spesies wat nie kon vlieg nie, soos die Stephens-eilandrotswinterkoning, maar hulle het reeds uitgesterf.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Inaccessible-eilandriethaan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Atlantisia Lowe, 1923 |
Spesie: | A. rogersi |
Binomiale naam | |
Atlantisia rogersi Lowe, 1923 | |
Sluit