Ik Zargakin
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ik Zargakin (Russies: Ик Заргакин, Kalmikies: Ик Зарһахн) is 'n klein dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Salin-Toegtoen Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings insluit. Dit lê naby die Soechoi Salrivier 55 kilometer suidwes van die rajon se setel, Sadowoje.
Die dorpie se naam kom van die etnoniem van 'n Kalmikiese stam.[1]
Volgens Sensus 2010 het Ik Zargakin 29 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 21 | 72,4% |
Tsjetsjniërs | 8 | 27,6% |
Totaal | 29 | 100% |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.