I
negende letter van die latynse alfabet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die letter I, i is die negende letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word I uitgespreek met die woord "India".
Meer inligting Semities, Fenisies ...
Sluit
Meer inligting Latynse letter I, Latynse alfabet ...
Sluit
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter I. Vir ander betekenisse sien I (dubbelsinnig).