G
sewende latter van die latynse alfabet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die letter G, g is die sewende letter van die moderne Latynse alfabet. Dit is deur die Romeine geskep, omdat hulle 'n behoefte gehad het om die /k/ en /g/, wat albei deur die letter C aangedui is, van mekaar te onderskei. Die hoofletter-G is dus 'n C met 'n ekstra strepie.
Meer inligting Latynse letter G, Latynse alfabet ...
Sluit
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter G. Vir ander betekenisse sien G (dubbelsinnig).
In Navo se internasionale spellingsalfabet word G uitgespreek met die woord "Gholf" (af) (of "Golf" (en) ).