Hostel
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hostels verskaf begrotingsgeoriënteerde, gesellige akkommodasie waar gaste 'n bed huur, gewoonlik 'n stapelbed, in 'n koshuis en 'n badkamer, sitkamer en soms 'n kombuis deel. Die kamers kan gemeng of enkelgeslag wees, en private kamers mag ook beskikbaar wees.
Hostels is dikwels goedkoper vir beide die operateur en die inwoners; baie hostels het langtermyn inwoners wie in diens is as ontvangs- of huishoudingpersoneel in ruil vir die ervaring of afslagakkommodasie.
In sekere lande, soos die Verenigde Koninkryk, Ierland, Indië en Australië, verwys die woord hostel soms ook na instansies wat langtermyn akkommodasie verskaf. In Indië, Pakistan en Suid-Afrika, verwys hostel ook na koshuisskole of studente slaapsale in inwonerkolleges en universiteite. In ander dele van die wêreld verwys die woord hostel hoofsaaklik na die gedeelde akkommodasie vir reisigers of rugsaktoerisme.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.