Hondeklipbaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hondeklipbaai (gestig 1846) is 'n inham en vissersdorpie aan die weskus in Namakwaland, 86 km noordwes van Garies en 108 km suidwes van Springbok in die provinsie Noord-Kaap. Dit is na 'n vyf meter hoë klip genoem wat na 'n sittende hond gelyk het totdat die kop deur weerlig afgeslaan is.
Hondeklipbaai | |
---|---|
Hondeklipbaai | |
Koördinate: 30°19′0″S 17°16′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Kamiesberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,66 km2 (8,75 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 543 |
• Digtheid | 24/km2 (60/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8.8% |
• Indiërs/Asiërs | 1.5% |
• Bruin mense | 80.5% |
• Swart mense | 8.3% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.9% |
• Gebaretaal | 1.1% |
Poskode (strate) | 8222 |
Skakelkode | 027 |
Hondeklipbaai is gestig om as uitvoerhawe te dien vir 'n kopermyn in Okiep.
Die kreeffabriek het ook intussen gesluit nadat die kreefbevolking drasties afgeneem het en dit nie meer kommersieel lonend was nie.
Daar is twee skeepswrakke naby die dorp:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.