Map Graph

Hondeklipbaai

Hondeklipbaai is 'n inham en vissersdorpie aan die weskus in Namakwaland, 86 km noordwes van Garies en 108 km suidwes van Springbok in die provinsie Noord-Kaap. Dit is na 'n vyf meter hoë klip genoem wat na 'n sittende hond gelyk het totdat die kop deur weerlig afgeslaan is.

Read article
Lêer:HONDEKLIPBAAI.jpgLêer:South_Africa_Northern_Cape_location_map.svg