Hiram Maxim
Amerikaans gebore uitvinder / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hiram Stevens Maxim (Sangerville (Maine), 5 Februarie 1840 – Londen, 24 November 1916) was 'n Amerikaanse uitvinder wat later na Engeland geëmigreer het en toe Britse nasionaliteit aanvaar het. Hy is bekend as die uitvinder van die Maxim-masjiengeweer, die eerste mobiele volledig outomatiese masjiengeweer, en van 'n muisval. Hy het ook 'n bykomende baanbrekersrol gespeel in die ontwikkeling van beide elektriese lig in die Verenigde State en in die lugvaart.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Hiram Maxim | |
---|---|
Gebore | Hiram Stevens Maxim 5 Februarie 1840 Sangerville, Maine, Verenigde State |
Sterf | 24 Januarie 1916 (op 75) |
Nasionaliteit | Brittanje en Verenigde State |
Beroep | Uitvinder |
Bekend vir | Uitvinder van die Maxim-masjiengeweer |
Sluit