From Wikipedia, the free encyclopedia
Die heuningblom (Melianthus major) is een van die plante wat ook kruidjie-roer-my-nie genoem word. Dit is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Heuningblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Francoaceae |
Genus: | Melianthus |
Spesie: | M. major |
Binomiale naam | |
Melianthus major L., (1753) | |
Sinonieme | |
|
Die blare is giftig en aftreksels van M. major is reeds in die tyd van die VOC gebruik vir die skoonmaak van swere en veral as haarwasmiddel, omrede dit kopluise doodgemaak het.[2]
Dit is 'n struik en dit het groot grys blare en donkerrooi of pers blomme.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.