Herstappe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Herstappe (Limburgs: Herstap) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 85 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 1,35 km². Hiermee is dit die kleinste munisipaliteit van België.
Kitsfeite Herstappe Herstap, Land ...
Herstappe Herstap | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Herstappe | |
Ligging van Herstappe in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°44′00″N 5°26′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Serge Louwet (HTD-HDM) |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,35 km2 (0,52 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 85 |
• Digtheid | 63/km2 (160/vk. myl) |
Poskode | 3717 |
Skakelkodes | 012 |
Sluit