From Wikipedia, the free encyclopedia
Henriëtte Loubser (gebore Anderson, 24 Desember 1966 in Bloemfontein, Suid-Afrika)[1] was redakteur van Huisgenoot tot 31 Mei 2017, waarna sy van 1 Junie 2017 af redakteur van Netwerk24 geword het.[2]
Sy matrikuleer aan die Hoërskool Jim Fouché en studeer kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Vrystaat.[3] Daarna behaal sy 'n honneursgraad in kommunikasiekunde deur Unisa.
Sy was onder meer nuus- en assistentredakteur van Huisgenoot, senior assistentredakteur van Sarie en adjunkredakteur van Die Burger voordat sy in 2012 as redakteur van Huisgenoot aangestel is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.