![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/49/Kasteelheers.jpg/640px-Kasteelheers.jpg&w=640&q=50)
Heers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heers (Limburgs: Hiër) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het sowat 7 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 53 km².
Kitsfeite Heers Hiër, Land ...
Heers Hiër | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Die Heers-kasteel | |
![]() Ligging van Heers in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°45′00″N 5°18′00″O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Gerald Kindermans (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 53,07 km2 (20,49 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 090 |
• Digtheid | 134/km2 (350/vk. myl) |
Poskode | 3870 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.heers.be |
Sluit
Die Heers-kasteel dateer uit die 13de eeu. Die Herk-rivier ontspring in dese munisipaliteit.