Hardapdam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hardapdam is 'n dam naby Mariental in die Hardap-streek in sentraal-Namibië. Die Hardapdam, wat in 1963 gebou is terwyl Namibië onder Suid-Afrikaanse bewind was, is die grootste dam in die land. Die reservoir dam die Visrivier op en is die tuiste van talle wildspesies van Namibië.
Kitsfeite Amptelike naam, Ligging ...
Hardapdam | |
---|---|
Hardapdam teen sonsopkoms in April 2008 | |
Amptelike naam | Hardapdam |
Ligging | Mariental 260 km suid van Windhoek |
Provinsie/Land | Hardap-streek, Namibië |
Koördinate | 24°29′58″S 17°51′31″O |
Dam in | Visrivier |
Doel | Opgaardam |
Konstruksie begin | 1960 |
Openingsdatum | 1963 |
Kapasiteit | 320 miljoen m3 |
Damoppervlak | 25 km2 |
Sluit