Hammanskraal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hammanskraal is 'n dorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Die dorp is 20 km suid van Pienaarsrivier geleë en vernoem na 'n vroeë veeboer, Hamman, wat 'n kraal hier gebou het om sy vee teen roofdiere te beskerm. In 1979 is die Federation of South African Trade Unions (FOSATU) hier gevorm.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Hammanskraal | |
---|---|
Koördinate: 25°24′S 28°17′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,60 km2 (2,93 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 21 345 |
• Digtheid | 2 809/km2 (7 280/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 98.3% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 46.2% |
• Noord-Sotho | 18.1% |
• Tsonga | 14.7% |
• Sotho | 4.3% |
• Ander | 16.7% |
Poskode (strate) | 0400 |
Poskode (posbusse) | 0400 |
Skakelkode | 012 |
Sluit
Tans val die dorp se munisipale bestuur onder die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.