Hamal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hamal (ook Alpha Arietis of α Ari genoem) is die helderste ster in die sterrebeeld Ram (Aries).[8][9] Met ’n skynbare magnitude van 2[2] is dit een van die helderste sterre aan die naghemel. Dié reusester, wat dalk ’n planeet het met ’n massa groter as Jupiter s’n,[4] is sowat 65,8 ligjare van die Sonnestelsel af.[1]
Kitsfeite
Hamal
| ||||
Die ligging van Hamal (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Ram | |||
Bayer-naam | Alpha Arietis | |||
Spektraaltipe | K2 III Ca-1 | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 02h 07m 10.40570s[1] | |||
Deklinasie | +23° 27′ 44.7032″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 2[2] | |||
Absolute magnitude (M) | +0,47 ± 0,04[3] | |||
B-V-kleurindeks | +1,15[2] | |||
U-B-kleurindeks | +1,13[2] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,5 ± 0,2[4] | |||
Radius (R☉) | 14,9 ± 0,3[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 91 ± 6[5] | |||
Ouderdom (jaar) | 3,4 ± 1,9[6] | |||
Temperatuur (K) | 4 480[5] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 3,44[4] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,25[5] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Vermoedelik[7] | |||
Ander name | ||||
Hemal, Hamal, α Ari, Alpha Arietis, 13 Arietis, BD+22 306, FK5 74, GC 2538, GJ 84.3, GJ 9072, HD 12929, HIP 9884, HR 617, LTT 10711, NLTT 7032, PPM 91373, SAO 75151[8] | ||||
|
Sluit