HD 108236
From Wikipedia, the free encyclopedia
HD 108236 is a G-tipe hoofreeksster sowat 210 ligjare van die Son af. Sy oppervlaktemperatuur is 5 660±61 K. HD 108236 het min metale in vergelyking met die Son, met ’n metaalinhoud van -0,28±0,04 (52% van die Son s'n), en is moontlik ouer as die Son: 6,7+4,0−5,1 miljard jaar.[2]
Kitsfeite
HD 108236 | ||||
Sterrebeeld | Sentour | |||
Spektraaltipe | G5V | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 26m 17.8916s[1] | |||
Deklinasie | -51° 21′ 46.2141″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 9,24 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,869+0,050−0,048=[2] | |||
Radius (R☉) | 0,877±0,008 | |||
Ligsterkte (L☉) | 0,708±0,047 | |||
Ouderdom (jaar) | 6,7+4,0−5,1 miljard | |||
Temperatuur (K) | 5 660±61 | |||
Afstand (ligjaar) | 210 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,28±0,04 | |||
Ander name | ||||
CD -50 6971, 2MASS J12261789-5121462, TYC 8243-1948-1, HIP 60689, GSC 08243-01948, TOI 1233[1] | ||||
|
Sluit
Volgens WISE-sendingdata is verwag die ster sou deur ’n puinskyf omring wees, maar met ’n herontleding van die data is dié hipotese in 2014 weerlê.[3] Die rede vir die valse inligting was besoedeling deur ’n nabygeleë infrarooibron.[4]