![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d9/Guinas_lake_2015_01.jpg/640px-Guinas_lake_2015_01.jpg&w=640&q=50)
Guinasmeer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Guinasmeer is die grootste van Namibië se twee natuurlike mere. Die ander is die Otjikotomeer. Die meer is 'n ingevalle sinkgat wat 120 m in deursnee en meer as 'n 100 m diep is. Die Otjikoto-kurper (vis) is endemies aan die meer. Daar is onbevestigde bewerings dat die twee mere ondergronds verbind mag wees.
Guinasmeer | |
---|---|
![]() Die Guinasmeer | |
Koördinate: | 19.2329°S 17.3526°O / -19.2329; 17.3526 |
Ligging: | Namibië |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 0,66 ha[1] |
Gemiddelde diepte: | 105 m |
Maksimum diepte: | 130 m |
Volume: | 693 km³ |