![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Gudmundite-686211.jpg/640px-Gudmundite-686211.jpg&w=640&q=50)
Gudmundiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gudmundiet[1] is 'n mineraal met chemiese formule FeSbS. Dit is isostruktureel met arsenopiriet. [2]
Meer inligting Portaal Geologie ...
Gudmundiet | |
---|---|
![]() | |
Formule | FeSbS |
Onsuiwerhede | Ni |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.20 |
Kleur | sliwerwit tot staalgrys |
Glans | metallies |
Hardheid | 5,5 -6 (Mohs) |
Digtheid | 6.72 g/cm3 |
Ruimtegroep | P2₁/c |
Strukturbericht-kode | E0₇ |
Eenheidsel | a = 10.00 Å, b = 5.95 Å, c = 6.73 Å, β = 90° |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Sluit
In Suid-Afrika word dit op verskillende plekke aangetref, soos in die Argent-myn van Delmas (Nkangala) in Mpumalanga, die Alpha-Gravelotte-myn en die Monarch Antimony-myn in Gravelotte (Limpopo), en die Prieska-kopermyn in Copperton in Noord-Kaap.[1]
Sintetiese gudmundiet is 'n halfgeleier met 'n hoë koëffisiënt vir die termokrag (>200 μV/K by 900 K). [3]