Delmas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Delmas | |
---|---|
Koördinate: 26°09′S 28°41′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distriksmunisipaliteit | Nkangala |
Plaaslike Munisipaliteit | Victor Khanye (Delmas) |
Stigting | 1907 |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,74 km2 (3,37 vk. myl) |
Hoogte | 1 560 m (5 118 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 399 |
• Digtheid | 850/km2 (2 200/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 2210 |
Skakelkodes | 013 |
Sluit