![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f5/Mask_of_Tutankhamun_2003-12-07.jpg/640px-Mask_of_Tutankhamun_2003-12-07.jpg&w=640&q=50)
Groot Egiptiese Museum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Groot Egiptiese Museum, ook bekend as die Giza-museum, is ’n museum wat by Giza, Egipte, gebou word en artefakte van Antieke Egipte sal huisves. Dit word beskryf as die grootste archeologiese museum ter wêreld,[1] en sal volgens plan in 2015 open. Dit sal op ’n terrein van 50 hektaar staan, sowat 2 km van die Giza-piramides, en is deel van ’n nuwe meesterplan vir die plato.
Meer inligting Plek, Land ...
![]() | |
Tutankhamun se doodsmasker word in die Groot Egiptiese Museum uitgestal | |
Plek | Giza |
---|---|
Land | Egipte |
Openingsjaar | beplan vir Augustus 2015 |
Tipe museum | Archeologiese museum |
Webtuiste | www.gem.gov.eg |
Sluit