voormalige president van Nigerië From Wikipedia, the free encyclopedia
Goodluck Jonathan (* 20 November 1957[1]) is die voormalige leier van Nigerië se PDP. Hy het vanaf 2010 tot 2015 as Nigerië se president gedien. Voor sy rol as president het Jonathan tussen 2005 en 2007 as goewerneur van die deelstaat Bayelsa en vanaf 2007 tot 2010 as adjunkpresident van Nigerië gedien. In 2015 het hy sy nederlaag in die presidentsverkiesing toegegee en daarmee die eerste Nigeriese president geword, wat dit tydens sy termyn gedoen het.[2] Jonathan is op 29 Mei 2015 deur Muhammadu Buhari, Nigerië se voormalige staatshoof (1983–1985), opgevolg.
Goodluck Jonathan | |
Goodluck Jonathan in 2014 | |
President van Nigerië | |
Ampstermyn 5 Mei 2010 – 29 Mei 2015 | |
Vise | Namadi Sambo |
---|---|
Voorafgegaan deur | Umaru Yar'Adua |
Opgevolg deur | Muhammadu Buhari |
Adjunkpresident van Nigerië | |
Ampstermyn 29 Mei 2007 – 5 Mei 2010 | |
President | Umaru Yar'Adua |
Voorafgegaan deur | Atiku Abubakar |
Opgevolg deur | Namadi Sambo |
Goewerneur van Bayelsa | |
Ampstermyn 9 Desember 2005 – 29 Mei 2007 | |
Voorafgegaan deur | Diepreye Alamieyeseigha |
Opgevolg deur | Timipre Sylva |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 20 November 1957 Ogbia, Nigerië |
Politieke party | People's Democratic Party |
Eggenoot/-note | Patience Jonathan |
Alma mater | University of Port Harcourt |
Religie | Christendom |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.