From Wikipedia, the free encyclopedia
Gluone is "boodskapperdeeltjies" wat tussen kwarke reageer en hulle in pare en drie-drie aan mekaar "plak". Sedert die begin van die 20ste eeu het fisici dit reggekry om die vyf materielae soos die skille van 'n ui af te dop. Eers die buitenste molekulêre laag, dan volg die atomiese laag, die kernlaag, die hadronlaag (waarvan nukleone lede is), en die kwarklaag. Elkeen van die "skille" is deur versnellers en ander instrumente blootgelê.
Gluon | ||
Die gluon se plek in die Standaardmodel (onder ykbosone). | ||
Samestelling | Elementêre deeltjie | |
Statistiek | Bosonies | |
Groep | Ykboson | |
Wisselwerking | Sterk wisselwerking | |
Simbool | g | |
Antideeltjie | Antigluon | |
Geteoretiseer | Murray Gell-Mann (1962)[1] | |
Massa | 0 (teoretiese waarde)[2] < 1,3 meV/ (eksperimentele limiet)[3][2] | |
Elektriese lading | 0 e[2] | |
Kleurlading | Oktet (8 lineêr onafhanklike soorte) | |
Spin | 1 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.