Gloucestershire
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gloucestershire (uitgespreek /ˈɡlɒstərʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Gloucester, Tewkesbury en Cotswold.
Gloucestershire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Gloucestershire | |
Hoofstad | Gloucester |
Oppervlakte | 3 150 km² |
Bevolking | 907 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 287 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Gloucestershire |
Administratiewe setel | Gloucester |
ISO 3166-2: | GB-GLS |
Oppervlakte | 2 653 km² |
Bevolking | 598 300 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 225 inw./km² |
Webtuiste | www.gloucestershire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Gloucestershire het 'n bevolking van sowat 907 200 in 2011 gehad (waarvan 97,3% Blank was) en is dus die 25ste grootste graafskap in die land.