Gitega
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gitega (voorheen: Kitega) is een van die grootste stede in Burundi en dien sedert 24 Desember 2018 as die hoofstad van dié land. Die stad is in die ooste van die voormalige hoofstad Bujumbura geleë en het 'n bevolking van sowat 23 000 in 2012 gehad.
Kitsfeite Gitega Kitega, Land ...
Gitega Kitega | |
---|---|
'n Uitsig oor Gitega | |
Koördinate: 3°26′00″S 29°54′00″O | |
Land | Burundi |
Provinsie | Gitega |
Hoogte | 1 504 m (4 934 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 22 989 |
Tydsone | UTC+02:00 (SAST) |
Sluit
Gitega was eens die hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi en die voormalige president Pierre Nkurunziza het aangekondig dat dié stad weer die hoofstad van Burundi gemaak sal word.[1]