Bujumbura

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bujumbura

Bujumbura is die grootste stad van Burundi met 'n bevolking van 235 440 in 1990 en 'n oppervlakte van 86,54 km². Dit het tot op 24 Desember 2018 as hoofstad van Burundi gedien, maar dié funksie is nou aan die ou hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi, Gitega, teruggegee.[1]

Thumb
Reënerige dag in Bujumbura

Bujumbura
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Vlag van Burundi Burundi
 Provinsie Bujumbura
 Koördinate 03°23′S 29°22′O
 Stigting 1889
 Oppervlakte:  
 - Totaal 86,54 vk km
 Hoogte bo seevlak 774 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1990) 235 440
 - Bevolkingsdigtheid 2 720,6/vk km
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester
 Amptelike webwerf villedebujumbura.org

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.