![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/49/Kurosagi1201.jpg/640px-Kurosagi1201.jpg&w=640&q=50)
Gerres
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gerres is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van Plooibekke (Gerreidae). Spesies wat aan die genus behoort word hoofsaaklik in die seewater van die oostelike Atlantiese Oseaan, regdeur die Indiese Oseaan, tot in die westelike Stille Oseaan aangetref. Die genus is vir die eerste keer in 1824 deur Quoy & Gaimard wetenskaplik beskryf.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Tipespesie ...
Gerres | |
---|---|
![]() | |
G. equulus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Gerres Quoy & Gaimard, 1824 |
Tipespesie | |
Gerres vaigiensis Quoy & Gaimard, 1824 |
Sluit