GJ 3512
From Wikipedia, the free encyclopedia
GJ 3512 is ’n rooidwergster 31 ligjare van die Son af. Dit het ’n gasreus wat om hom wentel.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
GJ 3512 | ||||
Sterrebeeld | Groot Beer | |||
Spektraaltipe | M5,7[1] | |||
Soort | Rooidwerg | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 08h 412m 201289s[2] | |||
Deklinasie | +59° 29′ 50.445″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 15,05[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,117[4] | |||
Radius (R☉) | 0,166[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 0,00083[5] | |||
Temperatuur (K) | 2 844[5] | |||
Afstand (ligjaar) | 31 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 2[6] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | +0,02[1] | |||
Ander name | ||||
2MASS J08412013+5929505, G 234-45 | ||||
|
Sluit
GJ 3512 het ’n massa van rofweg 0,12 keer dié van die Son en sy planeet, GJ 3512b, het ’n minimum massa van 0,46 dié van Jupiter. Die ster se massa is net 250 keer dié van die gasreus, en dit werp twyfel oor tradisionele modelle van planeetvorming.[7][8]