From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Fynblaarrooihout (Ochna serrulata) is 'n boom wat voorkom van die suidelike Wes-Kaap tot in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die boom kom meer voor as 'n struik asook Eswatini en Lesotho. Die blomme is geel, welriekend en ongeveer 2 cm in deursnee.
Fynblaarrooihout | |
---|---|
Die boom se kenmerkende rooi blomme en swart bessies. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. serrulata |
Binomiale naam | |
Ochna serrulata (Hochst.) Walp., (1846) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 479.1[1]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ochna serrulata. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.