From Wikipedia, the free encyclopedia
Just Friedrich Rudolph Kaufmann Höhne, ook wel J.F.R. Kaufmann Höhne, (1831 – Bloemfontein, 19 April 1879), algemeen bekend as Friedrich Kaufmann Höhne, was 'n Suid-Afrikaanse politikus, Staatsekretaris en waarnemende Staatspresident (1872) gedurende die afwesigheid van Staatspresident Brand.[1][2]
Friedrich Kaufmann Höhne | |
Staatsekretaris van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn voor 1871 – 19 April 1879 | |
Voorafgegaan deur | Onbekend |
---|---|
Opgevolg deur | O.J. Truter |
Ampstermyn 31 Augustus 1872 – 4 Oktober 1872 | |
Voorafgegaan deur | J.H. Brand |
Opgevolg deur | J.H. Brand |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1831 |
Sterf | 19 April 1879 Bloemfontein, Oranje-Vrystaat |
Höhne het 'n lang loopbaan in die diens van die Oranje-Vrystaat gehad wat begin het in ongeveer 1863 as Landdros van die distrik Philippolis. Daarna het hy die posisie van Staatsekretaris beklee wat hy tot sy dood in 1879. Höhne is geloof vir sy diplomatiese benadering tot die probleme met die Engelse oor hul anneksasie van die diamantvelde in die vroeë 1870's.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.