Die Ford Fiesta S2000 is 'n Super 2000-tydrenmotor gebou deur M-Sport. Dit is gebaseer op die Ford Fiesta produksiemotor. Dit het sy rendebuut by die 78ste Rallye Monte Carlo in 2010 gemaak, met die fabriekspan M-Sport en bestuurders Mikko Hirvonen en Julien Maurin. Hirvonen het die tydren gewen.
Nasser Al-Attiyah tydens die 2010 Finse Tydren | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford Motormaatskappy/M-Sport |
Produksie | 2009- |
Montering | Cockermouth, Engeland |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Super 2000 |
Uitleg | Vierwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.0 L inlynviersilinder, 16-klepper |
Ratkas | M-Sport/X-trac sesgang sekwesiële ratkas met AP koppelaar |
Lengte | 3958 mm |
Breedte | 1820 mm |
Massa | 1200 kg |
Asafstand | 2489 mm |
'n Identiese motor was vir 'n paar jaar in Suid-Afrikaanse tydrenne in aksie, bestuur deur die suksesvolle Mark Cronje.
Super 2000 Wêreldtydrenkampioenskap-oorwinnings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.