Europese Parlement
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Europese Parlement (EP) is die volksverteenwoordiging van die Europese Unie.
Politiek van die Europese Unie |
Europese Parlement Europese Raad Europese Kommissie Raad van die Europese Unie |
President van die Europese Kommissie President van die Europese raad President van die Europese Parlement |
Hof van Justisie (ECJ) |
Verkiesings |
Die Europese Parlement bestaan uit 751 lede, waaronder 'n voorsitter (president genoem), en word elke vyf jaar gekies (die laaste verkiesings was in Mei 2019).
Die EP is gevestig in Brussel en Straatsburg.