From Wikipedia, the free encyclopedia
Epiprocta is een van die twee bestaande subordes van die Odonata (die orde waaraan die naaldekokers en die waterjuffers behoort). Dit is relatief onlangs voorgestel, nadat dit geskep is om die Anisozygopterasuborde in te sluit toe daar bepaal was dat Anisozygoptera nie 'n natuurlike suborde is nie, maar eerder 'n parafetiese versameling van afstammelinge.[1][2] Anisozygoptera is nou gekombineer met die vorige suborde Anisoptera, die bekende naaldekokers, in die suborde Epiprocta. Die ou suborde Anisoptera word nou voorgestel as 'n infraorde binne die Epiproctasuborde, terwyl Anisozygopterae ook nou hier ingesluit word as die infraorde Epiophlebioptera.
Epiprocta | |
---|---|
Kirbyse valvlerkie van die infraorde Anisoptera | |
Epiophlebia superstes van die infraorde Epiophlebioptera | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Odonata |
Suborde: | Epiprocta Lohmann, 1996 |
Infraordes | |
Anisoptera |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.