'n rivier in Gauteng en Mpumalanga From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Elandsrivier[1] is 'n takrivier van die Olifantsrivier in Limpopo in Suid-Afrika. Dit ontspring in die hoëveld van westelike Mpumalanga, en vloei dan in noordoostelike Gauteng onder die Molotopad (R573) deur. In die bankenveld het dit 'n aansienlike linkersytak wat ook as Elandsrivier bekend staan. Albei Elandsriviere loop noord van Cullinan deur imposante klowe wat diep in die bankenveld inkerwe, eersgenoemde by Muningi Gorge, en die tweede te Little Eden.
Elandsrivier | |
---|---|
Die Elandsrivier aangedui op 'n kaart van 1887 | |
Stroomgebied | Limpopo en Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong | Naby Ekangala |
Monding | Olifantsrivier |
Oorsprong-hoogte | 825 m |
Koördinate: 24°52′51″S 29°21′28″O |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.