Sytak

From Wikipedia, the free encyclopedia

'n Sytak is 'n stroom of rivier wat in 'n groter stroom, rivier, of meer vloei. [1] 'n Sytak vloei nie regstreeks in 'n see of oseaan nie.[2] Sytakke en die hoofstamrivier dreineer die omliggende opvanggebied van sy oppervlakwater en grondwater, wat die water na 'n oseaan lei.

Meer inligting Subklas van, Naam in kana ...
Subklas vanwatercourseWysig
Naam in kanaしりゅう, しせんWysig
Teenoorgestelde vanafwykerWysig
Wikidata-eienskapsytak, sytak oriëntasieWysig
Sluit
Sytak

'n Samevloeiing, waar twee of meer waterliggame mekaar ontmoet, verwys gewoonlik na die samesmelting van sytakke.

Die teenoorgestelde van 'n sytak is 'n afwyker, 'n rivier of stroom wat afwyk van en wegvloei van die hoofstroom af.[3] Afwykers word meestal in rivierdeltas aangetref.

Galery

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.