Eduard Johan Pieter Jorissen (1829–1912) was 'n regter en staatsman in Suid-Afrika. Hy is in 1829 in Zwolle, Nederland, gebore. Hy laat vaar sy loopbaan as predikant in 1868 om joernalis te word. Hy vergesel president T.F. Burgers in 1875 na Nederland.[1] Hy keer die volgende jaar terug en begin met sy studies in die regte. Hy word in 1876 Staatsprokureur van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Hy vergesel die Onafhanklikheidsafvaardiging in 1877 na Engeland. Hy neem deel in die vredesonderhandelings na die Slag van Majuba en was regter van 1888 tot 1900. Hy is in 1912 oorlede.
Eduard Johan Pieter Jorissen | |
Staatsprokureur van die Zuid-Afrikaansche Republiek | |
Ampstermyn 1876 – 1877 | |
President | Thomas François Burgers |
---|---|
Opgevolg deur | Willem Johannes Leyds |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Zwolle, Nederland | 10 Junie 1829
Sterf | 20 Maart 1912 (op 82) Scheveningen, Nederland |
Eggenoot/-note | Anna Catharina Elisabeth van Eyk |
Verwysings
Bronne
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.