EBLM J0555-57
From Wikipedia, the free encyclopedia
EBLM J0555-57 is ’n driedubbele ster sowat 600 ligjare van die Son af. EBLM J0555-57Ab, die kleinste ster in die stelsel, wentel elke 7,8 dae om die primêre ster en was met sy ontdekking die kleinste bekende ster met ’n massa wat groot genoeg is vir die fusie van waterstof in sy kern.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
EBLM J0555-57 | ||||
Sterrebeeld | Skilder | |||
Spektraaltipe | F8[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 55m 32.6868s[2] | |||
Deklinasie | -57° 17′ 26.064″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 9,98/10,76[3] | |||
Besonderhede | ||||
Komponent 1 | EBLM J0555-57Aa | |||
Massa (M☉) | 1,13 ± 0,08 | |||
Radius (R☉) | 0,99+0,15−0,03 | |||
Temperatuur (K) | 6 461 ± 124 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 7,60 ± 0,28 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,24 ± 0,16 | |||
Komponent 2 | EBLM J0555-57Ab | |||
Massa (M☉) | 0,081 | |||
Komponent 3 | EBLM J0555-57B | |||
Radius (R☉) | 0,94 ± 0,08 | |||
Temperatuur (K) | 5 717 ± 124 | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Verduisterend[3] | |||
Ander name | ||||
CD-57 1311, CPD-57 913, TYC 8528-926-1, 2MASS J05553262-5717261, WDS J05555-5717 | ||||
|
Sluit