Duwisib-kasteel
kasteel in Namibië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Duwisib-kasteel is aan die rand van die Namibwoestyn, 72 km suidwestelik van Maltahöhe in die streek Hardap geleë. Dit is een van Namibië se nasionale gedenkwaardighede en 'n baie gewilde besienswaardigheid in dié streek.
in die omgewing van
Maltahöhe, Hardap-streek
Namibië
Opgerig
Tussen 1907 en 1909
Boustyl
Historisme
Argitek
Wilhelm Sander