![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/32/Dionisii_alek.jpg/640px-Dionisii_alek.jpg&w=640&q=50)
Dionisius die Grote
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dionisius die Grote (Grieks: Διονύσιος) was die 14de pous en patriarg van Alexandrië vanaf 28 Desember 248 tot sy dood op 22 Maart 264. Die meeste inligting wat oor hom bekend is, kom van sy menigte skrifte. Slegs een oorspronklike brief oorleef tot vandag toe; die oorblywende briewe is uittreksel in die werke van Eusebius.
Kitsfeite
Dionisius die Grote | ||||
![]() | ||||
Pous Dionisius die Grote | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Alexandrië | |||
Setel | Alexandrië | |||
Termyn | 28 Desember 248 - 22 Maart 264 | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Herakles | |||
Opvolger | Maksimus | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboorteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Oorlede | 22 Maart, 264 | |||
Sterfteplek | Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
Feesdag | 8 April[1] (13 Barahat Koptiese Christendom)[2] | |||
|
Sluit
Hy is deur Eusebius, Basilius van Caesarea en ander "die Grote" genoem, en is deur die Katolieke Ensiklopedie gekenmerk as "ongetwyfeld, na Cyprianus, die mees vooraanstaande biskop van die derde eeu ... soos St. Cyprianus, minder 'n groot teoloog as 'n goeie administrateur."[3]