Pous Maksimus van Alexandrië
5de pous en patriarg van Alexandrië van 264 tot 282 / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pous Maksimus (Grieks: Μάξιμος) was die 15de pous en patriarg van Alexandrië. Sy feesdag val op die 22ste van April in die Koptiese Kerk en op die 27ste van Desember in die Rooms-Katolieke Kerk.
Kitsfeite
Maksimus van Alexandrië | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Alexandrië | |||
Setel | Alexandrië | |||
Termyn | 9 November 264 - 22 April 282 | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Dionisius | |||
Opvolger | Theonas | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboorteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Oorlede | 22 April 282 | |||
Sterfteplek | Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
Feesdag |
| |||
|
Sluit
Pous Maksimus het by Dionisius oorgeneem in die twaalfde jaar van Gallienus. Hy het regeer vir agtien jaar.[2]