From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Voortrekkers is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 1973 vrygestel is. Die rolprent dokumenteer die Voortrekkergeskiedenis, gedeeltelik in dramavorm.
Die Voortrekkers | |
---|---|
Regisseur | David Millin |
Draaiboek | Oliver Ransford (boek) Donald Swanson |
Met | Patrick Mynhardt June Neethling Pieter Hauptfleisch |
Musiek deur | Michael "Mike" Hankinson |
Kinematografie | Lionel Friedberg |
Redigeerder | Ettie M. Feldman |
Ateljee | DeeMillin Films |
Uitgereik | 10 Desember 1973 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Die rolprent is ’n geskiedkundige oorlogsprent (dokumentêr).
Die rolprent wys die moedige stryd van die Voortrekkers teen die natuur, die Britte en die impies. Die sentrale tema is die dood van die Voortrekkerleier Piet Retief in 1838 aan die hand van die Zoeloe-koning Dingaan. Die aanvalle op boerekampe by Bloukrans en Italeni (eThaleni) word onder andere herleef.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.