Die Meester en Margarita
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Meester en Margarita (Russies: Ма́стер и Маргари́та, Engels: The Master and Margarita) is ’n roman deur die Russiese skrywer Michail Boelgakof. Dit is tussen 1928 en 1940 geskryf, maar eers in 1967 in boekvorm uitgegee. Die verhaal handel oor ’n besoek van Satan aan die ateïstiese Sowjetunie. Baie resensente beskou dit as een van die beste romans van die 20ste eeu, sowel as die voorste Sowjet-satire.[1][2]
Kitsfeite Die Meester en Margarita, Letterkunde-portaal ...
Die Meester en Margarita | |
---|---|
Eerste uitgawe | |
Oorspronklike titel | Мастер и Маргарита |
Skrywer | Michail Boelgakof |
Land | Sowjetunie |
Taal | Russies |
Genre | Fantasie, klug, mistisisme, romantiek, satire, modernisme |
Uitgewer | YMCA Press |
Uitgegee | 1966-'67 (in reeksvorm), 1967 (in ’n enkele volume), 1973 (ongesensorde volume) |
Medium | Drukwerk |
ISBN | 0-14-118014-5 (Penguin-sagteband, Engels) |
ISSN | 37156277 |
Sluit