Michail Boelgakof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michail Afanasjewitsj Boelgakof (Russies: Михаи́л Афана́сьевич Булга́ков, wetenskaplike transliterasie: Michail Afanas'evič Bulgakov; Engels: Mikhail Bulgakov; 15 Mei [O.S. 3 Mei] 1891 – 10 Maart 1940) was ’n Russiese skrywer en geneesheer wat in die eerste helfte van die 20ste eeu aktief was.[1] Hy is veral bekend vir sy roman Die Meester en Margarita, wat ná sy dood gepubliseer is en in Engels vertaal is as The Master and Margarita. Dit is al een van die meesterstukke van die 20ste eeu genoem.[2]
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Michail Boelgakof | |
Boelgakof in 1928. | |
Naam | Michail Afanasjewitsj Boelgakof |
---|---|
Geboorte | 15 Mei [O.S. 3 Mei] 1891 Kiëf, Russiese Ryk (vandag Oekraïne) |
Sterfte | 10 Maart 1940 (op 48) Moskou, Sowjetunie (vandag Russiese Federasie) |
Beroep | Skrywer, geneesheer |
Genre(s) | Satire, fantasie, historiese fiksie, wetenskapsfiksie |
Bekendste werke | Die Meester en Margarita |
Eggenoot/eggenote | Tatjana Lappa Ljoebof Belozerskaja Jelena Sjilofskaja |
Sluit