![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8d/RWS_Tarot_05_Hierophant.jpg/640px-RWS_Tarot_05_Hierophant.jpg&w=640&q=50)
Die Hoëpriester (tarotkaart)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hoëpriester of Die Opperpriester is die vyfde troefkaart in tarotkaartspeletjies en die vyfde Groot Arcana-kaart in pakke vir waarsêery. Dit word in albei gebuik. Die Hoëpriester in pakke vir waarsêery is afgelei van die historiese kaart bekend as "Die Pous" in speelkaarte. Die naam kom van die term vir die hoogste priestersamp.[1]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8d/RWS_Tarot_05_Hierophant.jpg/640px-RWS_Tarot_05_Hierophant.jpg)