![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e3/Crux_constellation_map.png/640px-Crux_constellation_map.png&w=640&q=50)
Delta Crucis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Delta Crucis (δ Crucis, afgekort as Delta Cru of δ Cru) is ’n ster in die suidelike sterrebeeld Suiderkruis (Crux). Dit het ’n skynbare magnitude van 2,79 en is sowat 345 ligjare van die Son af. Dit is die dofste van die vier helder sterre wat die asterisme Suiderkruis vorm. Delta Crucis het ’n groot massa, hoë temperatuur en vinnige rotasiespoed, en is besig om in ’n reusester te ontwikkel.
Kitsfeite
Delta Crucis | ||||
![]() | ||||
Die Suiderkruis, met Delta Crucis regs. | ||||
Sterrebeeld | Suiderkruis | |||
Spektraaltipe | B2 IV[1] | |||
Soort | Subreus | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 15m 08.71673s[2] | |||
Deklinasie | -58° 44′ 56.1369″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,79[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -3,2[4] | |||
B-V-kleurindeks | -0,235[5] | |||
U-B-kleurindeks | -0,921[5] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 8,9 ± 0,1[6] | |||
Radius (R☉) | 8[7] | |||
Ligsterkte (L☉) | 10 000[4] | |||
Ouderdom (jaar) | 18,1 ± 3,2 miljoen[6] | |||
Temperatuur (K) | 22 570 ± 1 840[8] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 210[9] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | β Cep[10] | |||
Ander name | ||||
CD-58 4466, FK5 455, HD 106490, HIP 59747, HR 4656, SAO 239791.[11] | ||||
|
Sluit