![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/9e/Cepheus_constellation_map.svg/langaf-640px-Cepheus_constellation_map.svg.png&w=640&q=50)
Delta Cephei
veranderlike ster in die sterrebeeld Cepheus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Delta Cephei, of δ Cep, is die Bayer-naam van ’n dubbelster (δ Cep A en B) sowat 887 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kefeus (Cepheus). Op hierdie afstand neem die ster se skynbare magnitude af met 0,23 weens gas en stof in die gesigslyn.[3] Dit is die prototipe-ster van die Cepheïed-veranderlikes wat periodieke helderheidswisselings ondergaan.
- Vir die klas Delta Cephei- veranderlike sterre, sien Cepheïed.
Kitsfeite
Delta Cephei A / B
| ||||
![]() | ||||
Delta Cephei se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Kefeus | |||
Spektraaltipe | F5Ib-G1Ib / B7-8 | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h 29m 10.26502s[1] | |||
Deklinasie | +58° 24′ 54.7139″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 4,07 (3,48-4,37) / 7,5 | |||
Absolute magnitude (M) | -3,47 ± 0,10[2] | |||
B-V-kleurindeks | 0,60 | |||
U-B-kleurindeks | 0,36 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | δ Cep A: 4,5 ± 0,3[2] | |||
Radius (R☉) | δ Cep A: 44,5[2] | |||
Ligsterkte (L☉) | ~2 000[2] / 500 | |||
Ouderdom (jaar) | ~100 | |||
Temperatuur (K) | 5 500-6 800 / 8 800[2] | |||
Afstand (ligjaar) | 887 | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Cepheïed | |||
Veelvoudigheid | Dubbelster | |||
Ander name | ||||
27 Cephei, Alrediph, Al Radif, Cepheidus Prototypus, BD+57 2548, FK5 847, HD 213306, HIP 110991, HR 8571, SAO 34508. | ||||
|
Sluit