![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e3/Map_of_the_Northern_Cape_with_Dawid_Kruiper_highlighted_%25282016%2529.svg/langaf-640px-Map_of_the_Northern_Cape_with_Dawid_Kruiper_highlighted_%25282016%2529.svg.png&w=640&q=50)
Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die onlangs-gestigte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit is 'n plaaslike munisipaliteit in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.[2] Dit is in 2016 gestig na 'n samesmelting van die voormalige //Khara Hais en Mier Plaaslike Munisipaliteite.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | |||
Hoofstad | Upington | ||
Grootste tale | Afrikaans (92,8%) | ||
Area | 36 000 km² | ||
Bevolking | 100 500 (geskat 2016)[1] |